top of page
Untitled design (14).png

"Waar ons speel-speel grootword"

Untitled design (19).png

Baie welkom by Kleuterskool@deLand. Ons skool se waardes rus op ons Christenskap. 
Ons ervaar daaglik God se seën en liefde in ons skool. 

Elke maatjie is vir ons besonder en uniek.  Dis vir die personeel van Kleuterskool@deLand ʼn voorreg om vir u kleuter lief te wees en sal
daagliks daarna streef om elke maatjie geborge en veilig te laat voel. Mag elke ouer en elke kleuter baie gelukkig wees by Kleuterskool @ deLand.

Hoof en Personeel
Wa ons bied

WAT ONS BIED

Vir jou as ouer gemoedsrus en vir ons kleuters ‘n veilige huislike atmosfeer waar hul speel-speel kan grootword.

Vroeë kinderontwikkeling vanaf  0 jaar - Graad R

Opgeleide onderwyseresse met assistente

Klein klassies- slegs 20 kleuters per klas

Afrikaanse klasse

Ontbyt, peuselhappies en middagete

Oop gedurende skoolvakansies.

ALMAL IN POTCHEFSTROOM WELKOM

Features

KLASUITLEG

Ons moderne uitleg moedig leergierigheid aan en bied 'n netjiese, kleurvolle en gestruktureerde leeromgewing vir ons kinders.

Untitled design (10).png
bottom of page