Liewe ouers en kleuters 

Baie welkom by Kleuterskool @ deLand. Ons skool se waardes rus op ons Christenskap. 
Ons ervaar daaglik God se seën en liefde in ons skool. 

Elke maatjie is vir ons besonder en uniek.  Dis vir die personeel van Kleuterskool @ deLand ʼn voorreg om vir u kleuter lief te wees en sal
daagliks daarna streef om elke maatjie geborge en veilig te laat voel. Mag elke ouer en elke kleuter baie gelukkig wees by Kleuterskool @ deLand.

Hoof en personeel

 

wat bied ons:

Vir jou as ouer gemoedsrus en vir ons kleuters ‘n veilige huislike atmosfeer waar hul speel-speel kan grootword.

Vroeë kinderontwikkeling vanaf 3jaar tot en met 5jaar

Opgeleide onderwyseresse met assistente

Klein klassies- slegs 20 kleuters per klas

Engels en Afrikaanse klasse

 Peuselhappies en middagete

Oop gedurende skoolvakansies.

ALMAL IN POTCHEFSTROOM WELKOM

Ons Beplande SkoolUitleg

Registrasie

Kontak Ons

Waar om ons te vind?

U besonderhede

Laat weet ons hoe ons u kan kontak.


Hoe kan ons U help?

Los asb ‘n boodskap of kommentaar